Skip to product information
1 of 7

Speurhond Willem en die Seerowers - Elizabeth Wasserman

Speurhond Willem en die Seerowers - Elizabeth Wasserman

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Speurhond Willem en die Seerowers is ’n opwindende avontuur uit die gewilde Speurhond Willem-reeks. Wanneer Adriaan se ma ’n bootreis wen, gaan Willem – die geheime speurhond – saam. Dinge neem egter ’n dramatiese wending wanneer seerowers die skip naby Madagaskar kaap. Dit is dan Willem se taak om die dag te red en ’n groep skurke vas te trek, terwyl hulle ook op die spoor van ’n versteekte skat kom.

Afmetings : 14 x 21 x 1 cm

Toestand : Goed

View full details