Skip to product information
1 of 10

Die ontwikkeling van die Kind en die Adolessent - Dap Louw & Anet Louw

Die ontwikkeling van die Kind en die Adolessent - Dap Louw & Anet Louw

Regular price R 100.00
Regular price Sale price R 100.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Die kleuterjare is 'n tyd van ongelooflike groei, ontdekking en onafhanklikheid, maar ook van tantrums, slaapuitdagings en sterk emosies. Koester jou Kleuter help ouers om hierdie belangrike ontwikkelingsfase beter te verstaan deur te verduidelik hoe 'n kleuter se sensoriese wêreld sy gedrag, emosies en leer beïnvloed.

Ann Richardson bied praktiese, navorsingsgebaseerde raad oor dissipline met liefde, slaaproetines, toiletopleiding, voeding, sensoriese ontwikkeling en hoe om jou kind se unieke persoonlikheid te ondersteun. Die boek bevat ook riglyne vir die herkenning van ontwikkelingsuitdagings en gee eenvoudige, toepaslike wenke om jou kleuter se selfvertroue en ontwikkeling te bevorder.

Hierdie is 'n waardevolle gids vir ouers, grootouers en versorgers wat hul kleuter met groter begrip, geduld en selfvertroue wil grootmaak


Genre: Opvoedkunde, Sielkunde, Kindontwikkeling, Adolessenteontwikkeling, Onderwys, Universiteitshandboek

Afmetings: 16.9 x 24 x 3cm

Boektoestand: Redelik

View full details