Skip to product information
1 of 7

Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood - Fanie Viljoen

Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood - Fanie Viljoen

Regular price R 75.00
Regular price Sale price R 75.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan – sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dit is nie sommer gewone piesangbrood nie, want sy voeg ’n geheime bestanddeel by. Gou is almal mal daaroor, en die vraag op almal se lippe is: wat is die geheim? ’n Prettige en maklik-leesbare storie vir jong lesers, vol humor en ’n bietjie spanning.

Afmetings : 13.5 x 21 x 0.5 cm

Toestand : Baie goed

View full details