Veldhospitaal 12 — Marinda van Zyl

Veldhospitaal 12 — Marinda van Zyl

R 100.00
Skip to product information
Veldhospitaal 12 — Marinda van Zyl
1/7

Veldhospitaal 12 — Marinda van Zyl

R 100.00

Veldhospitaal 12 volg die verhaal van Helmut Schumann, ’n jong mediese student wat gestuur word om te dien in ’n veldhospitaal by Lüderitzbaai tussen 1905 en 1907. Deur sy briewe huis toe ervaar die leser die harde toestande van die hospitaal en die lyding van Herero- en Nama-gevangenes. Die boek kombineer historiese insig met persoonlike vertelling en is boeiend vir lesers wat van dramatiese historiese fiksie hou wat op werklike gebeure gebaseer is.

Toestand : Baie Goed

You may also like