Dagboek van ‘n Wimpy Kid: Kamerkoors

R165.00

Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig.
Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer die storm bedaar en die sneeu smelt, sal hy die saak moet hanteer. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie?
SKU: ISBN 9781485900139 Categories: ,

Description

Format: Paperback
Author: Kinney, Jeff

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dagboek van ‘n Wimpy Kid: Kamerkoors”

Your email address will not be published. Required fields are marked *