Dagboek van ‘n Wimpy Kid: In die Hondehok
Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.
Greg, ‘n selferkende “binneshuise persoon”, ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reëls. Maar Greg se ma se idee van ‘n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en “gesinstyd”.
Wie se idee gaan wen? Of sal ‘n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?
Categories: Children 6 - 12, Story Books
Description
Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.
Greg, ‘n selferkende “binneshuise persoon”, ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reëls. Maar Greg se ma se idee van ‘n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en “gesinstyd”.
Wie se idee gaan wen? Of sal ‘n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?
Format: Paperback
Author: Kinney, Jeff
Author: Kinney, Jeff
Be the first to review “Dagboek van ‘n Wimpy Kid: In die Hondehok” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.