Dagboek van ‘n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid

R165.00

’n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.
Daar is ’n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus  het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van ’n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van ’n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!
SKU: ISBN 9781485900092 Categories: ,

Description

Format: Paperback
Author: Kinney, Jeff

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dagboek van ‘n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid”

Your email address will not be published. Required fields are marked *