Dagboek van ‘n Wimpy Kid: Die Laaste Strooi

R165.00

Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik.
Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite.
Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na ’n militêre akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.
SKU: ISBN 9781485900252 Categories: ,

Description

Format: Paperback
Author: Kinney, Jeff

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dagboek van ‘n Wimpy Kid: Die Laaste Strooi”

Your email address will not be published. Required fields are marked *