Kaptein Pipskwiek

R150.00

In die vernuwende strokiesboek  Kaptein Pipskwiek  moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem…

Format: Paperback
SKU: ISBN 9781432304195 Categories: ,

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kaptein Pipskwiek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *