• The Unpredictability of Being Human Quick View
  • Vuilspel Quick View
    • Vuilspel Quick View
    • ,
    • Vuilspel
    • R200.00
    • Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy “ounooi”; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy “kaptein”; haar priestervriendin Sally noem haar “Nic”. Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy “kaptein De Wee” heet. Die nag toe hulle na ’n brandende voertuig…
    • Add to cart
  • Placeholder Image
    • Placeholder Image
    • ,
    • Watter slang is dit?
    • R270.00
    • Watter slang is dit?  is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer…
    • Add to cart
  • Dorado Quick View
    • Dorado Quick View
    • ,
    • Dorado
    • R240.00
    • Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe. Gilbert se pad kruis met dié van die Howlers, ’n trio voormalige tronkvoëls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer.…
    • Add to cart
  • Hoe verklaar jy dit? Quick View
    • Hoe verklaar jy dit? Quick View
    • ,
    • Hoe verklaar jy dit?
    • R250.00
    • “Ons leef in ’n wonderlike wêreld. Gelukkig is hy wat die oorsaak van dinge verstaan.” – Vergilius (Romeinse digter) Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat ’n elektriese paling ’n lading van…
    • Add to cart
  • Swart Swaan Quick View
    • Swart Swaan Quick View
    • ,
    • Swart Swaan
    • R260.00
    • ’n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – ’n ondier met ’n dodelike aptyt. In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian ’n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir die gedierte ’n blyplek te bou en hom te versorg. Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die…
    • Add to cart
  • Pass: Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie maklik Quick View
  • Die Wonderwerker Quick View
    • Die Wonderwerker Quick View
    • ,
    • Die Wonderwerker
    • R160.00
    • Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by ’n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag – Maria, die huisvrou, en Jane, ’n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans – Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor…
    • Add to cart
  • 100 Things To Know about the Human Body Quick View
    • 100 Things To Know about the Human Body Quick View
    • ,
    • 100 Things To Know about the Human Body
    • R245.00
    • Did you know you cry two types of tears? And up to 30 trillion red blood cells pass through your heart in a minute? With colourful, infographic-style illustrations this informative book is packed with surprising facts and useful information on exactly 100 topics about the human body. A useful reference book for home, school and general knowledge quizzes.
    • Add to cart
  • It Only Happens in the Movies Quick View
    • It Only Happens in the Movies Quick View
    • ,
    • It Only Happens in the Movies
    • R200.00
    • Bad boys turned good, kisses in the rain, climbing through bedroom windows... It only happens in the movies. When Audrey meets Harry, it’s the start of a truly cinematic romance – or is it? Audrey knows that Harry is every movie cliché rolled into one. But she still chooses to let him into her heart...
    • Add to cart
  • Isla and the Happily Ever After Quick View
    • Isla and the Happily Ever After Quick View
    • ,
    • Isla and the Happily Ever After
    • R175.00
    • Hopeless romantic Isla has had a crush on brooding artist Josh since their first year at the School of America in Paris. And, after a chance encounter in Manhattan over the summer break, romance might be closer than Isla imagined. But as they begin their senior year back in France, Isla and Josh are forced to face uncertainty about their…
    • Add to cart
  • Am I Normal Yet? Quick View